BOEKIES

Kies jou kategorie

Ben en die Verlore Getalle!

Category:
Graad 1
Price:
R 50.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

Maak Wiskunde Pret met Ben en die Verlore Getalle! 

Perfek vir Graad 1 kinders wat nog selfvertroue bou met optel, aftrek en getalpatrone 

Volg vir Ben en sy slim uiltjie op ’n vrolike avontuur waar hulle verlore getalle soek, somme oplos en patrone ontdek 

INGESLUIT:
10 vrolike storiebladsye
1 prettige aktiwiteitsblad
Fokus op optel en aftrek binne 20
Leer eenvoudige getalpatrone
Help met woordprobleme en getalbegrip
Groot maklik leesbare skrif
Warm Disney/Pixar-geïnspireerde illustrasies
Maklike Afrikaans vir jong lesers
CAPS-gebaseerde leerinhoud
Ideaal vir tuisleer en ekstra oefening
Perfek vir Foundation Phase kinders

LEERFOKUSSE:
Optel binne 20
Aftrek binne 20
Getalpatrone
Logiese denke
Leesbegrip vir Graad 1

Hierdie is ’n digitale aflaaibare boekie (PDF)

Die boekie word direk na betaling gestuur sodat julle dit maklik by die huis kan aflaai en uitdruk.

 

BELANGRIK:

 

 

  • Digitale produkte kan ongelukkig nie terugbetaal of geruil word nadat dit gestuur is nie.
  • Die boekie is vir persoonlike gebruik en mag asseblief nie verder versprei of aangestuur word nie.

        Belangrik:

 

  • Digitale produkte kan ongelukkig nie terugbetaal of geruil word nadat dit gestuur is nie.

  • Die boekie is vir persoonlike gebruik en mag asseblief nie verder versprei of aangestuur word nie.