
Kies jou kategorie
Die Geheim van die Dubbelklanke!
|
Category: |
Graad 1 |
|
Price: |
R 50.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Hierdie PREMIUM Afrikaans leesboekie is perfek vir Graad 1-leerders wat speel-speel wil leer lees en dubbelklanke beter wil verstaan.
Volg vir Mia en haar slim jakkalsie op ’n vrolike avontuur waar hulle die verlore dubbelklanke gaan soek
Kinders leer op ’n eenvoudige, prettige en visuele manier oor:
oe
ui
aa
ee
INGESLUIT:
12 vrolike storiebladsye
1 premium aktiwiteitsblad
Fokus op dubbelklanke en woordbou
Help om leesvertroue te bou
Groot maklik leesbare skrif
Maklike Afrikaans vir jong lesers
CAPS-belynde leerinhoud
Ideaal vir tuisleer en ekstra oefening
Perfek vir Foundation Phase kinders
LEERFOKUSSE:
Dubbelklanke herken
Klankbewustheid
Woordbou
Leesvertroue
Leesbegrip
Woordeskatontwikkeling
Hierdie is ’n digitale aflaaibare boekie (PDF)
Die boekie word direk na betaling gestuur sodat julle dit maklik by die huis kan aflaai en uitdruk
BELANGRIK: