BOEKIES

Kies jou kategorie

Elia Die Profeet

Category:
Bybelstories
Price:
R 50.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

’n Inspirerende Bybel storieboek vir jong harte vol geloof, hoop en vertroue 

Hierdie premium digitale boekie bevat:
’n Maklik leesbare Bybel storie
“Het jy geweet?” feite
Teksverse vir elke bladsy
Prettige aktiwiteite
Warm, vriendelike illustrasies
Leer deur lees en speel

Ingesluit:
Volledige storieboek
Aktiwiteit bladsy
Maklik om by die huis af te laai en te druk
Perfek vir rustige lees- en leertyd saam

Dit is ’n DIGITALE AFLAAI.
Die boekie word direk na betaling gestuur sodat julle dit sommer by die huis kan aflaai en druk.

Belangrik:

  • Digitale produkte kan ongelukkig nie terugbetaal of geruil word nadat dit gestuur is nie.
  • Die boekie is vir persoonlike gebruik en mag asseblief nie verder versprei of aangestuur word nie.