BOEKIES

Kies jou kategorie

Klein Kallie se See Avontuur

Category:
Klein Kallie se Avonture
Price:
R 50.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

’n Oulike Afrikaanse kinderboekie vol vriendelike seediere, eenvoudige leeswerk en prettige aktiwiteite vir klein leerders 

 Ingesluit:
 8 storiebladsye
 2 aktiwiteitsbladsye
 Pragtige illustrasies
 Maklike Afrikaans vir jong kinders
 Ideaal vir tuisleer, speel en leesontwikkeling
 Perfek vir ouderdomme 3–7 jaar

Hierdie is ’n digitale download (PDF)
Die boekie word direk na betaling gestuur sodat julle dit sommer by die huis kan aflaai en print.

Belangrik:

  • Digitale produkte kan ongelukkig nie terugbetaal of geruil word nadat dit gestuur is nie.
  • Die boekie is vir persoonlike gebruik en mag asseblief nie verder versprei of aangestuur word nie.